Skip to Content

Beeld: Ramp voorspel oor min geld vir MIV-pille

29 November 2011
As die krisis oor internasionale skenkings nie gou opgelos word nie, kan Suid-Afrika terugkeer na die "slegte ou dae" to anti-retrovirale middles (ARM) gerantsoeneer moes word. Dit kan die MIV-oordragkoers laat styg...

Dr. Eric Goemaere van MSF Suid-Afrika het gese tien jaar gelede was die situasie baie erg, maar sedert 2001 het dit verbeter en die wereldfonds het die situasie verander...

Read full article below.