Die voorkoms van middelweerstandige tuberkulose (MDR-TB) het binne 'n paar jaar verdubbel... En baie mense wat die vorm van tuberkulose opdoen, het nie voorheen "gewone TB" gehad nie - hulle kry dadelik die ernstiger vorm... Hoewel die nasionale departement van gesondheid sy diagnose van die siekte verbeter het deur GeneXpert-masjiene te koop, kom Suid-Afrika net nie die mas op met doeltreffende behandeling nie... Die GeneXpert kan MDR-TB binne twee uur geneties opspoor.

Read article below.