MSF Vroedvrou, Zani Prinsloo gesels met Sarie se Marguerite van Wyk oor haar loopbaan as 'n vroedvrou; uit die vroeë dae in 'n wêreldklas kraam hospitaal in Saoedi-Arabië na die verlossing van babas en onderrig van vroedvroue met MSF in konflik geteisterde Aganistan, Sirië en binnekort Pakistan.

Lees meer hier.