James Blunt is nie vol grappies nie.Met ernstige (sommige sou sê neerdrukkende) ballades soos "You’re Beautiful" en "Goodbye My Lov­er" verwag ’n mens dit nie, maar die stem aan die ander kant van die telefoon bly nogtans besonder doelgerig, op die man af. Dalk is dit sy jare lange ondervinding in die weermag wat praat...

Dit is hier dat hy die “ware sterre van die wêreld”, die organisasie Dokters Sonder Grense, in aksie gesien het. Dit het ’n diep indruk op hom gelaat. “Ek was verstom deur hulle. Dit gee ’n werklikheidsgevoel en help jou om te onthou wat regtig belangrik is.”... Read full article.