Malnutrition

RAPPORT: Ramp ná ergste droogte in 60 jaar

Die Suid-Afrikaanse regering het ’n pleidooi gerig aan burgers, gemeenskapsorganisasies, kerke, sakelui en die media om te help met die enorme hongersnood in Somalië...

Mnr. Marius Fransman, adjunkminister van internasionale betrekkinge, het Vrydagoggend op ’n mediakonferensie by die parlement aangekondig die regering sal enige geldelike hulp van Suid-Afrikaners rand vir rand ewenaar. Fransman het gesê die departement hoop om sowat R1 miljoen te skenk...

Volgens Dokters Sonder Grense (DSG) behandel hulle reeds sewe maal meer pasiënte as verlede jaar.

“Dit is lewensbelangrik dat sowel beperkings op as hindernisse tot humanitêre hulp verwyder word omdat die situasie net vererger,” het dr. Unni Karunakara, internasionale hoof van DSG, gesê...

Read full article below.